Achievement Awards
DEADLINE FOR NOMINATIONS
31 March 2018
Protein Research Foundation logo
HOME PAGE ABOUT US CONTACT US MISSION & VISION DISCLAIMER COMING EVENTS LINKS NEWS
 
CROPS
RESEARCH PROJECTS
RESEARCH DATABASE
BURSARIES & AWARDS
BIOFUELS AND BY-PRODUCTS
STATISTICS & ESTIMATES
INCOME & COST BUDGETS
NEWSLETTERS
REPORTS
RESEARCH REPORTS
2012 / 2013
AFRIKAANS
ENGLISH
2009 / 2010
AFRIKAANS
ENGLISH
2008 / 2009
AFRIKAANS
ENGLISH
2007 / 2008
AFRIKAANS
ENGLISH
2006 / 2007
AFRIKAANS
2005 / 2006
AFRIKAANS
STUDY AND BUSINESS TOURS
ARCHIVES
WORKING GROUP MINUTES
GALLERY
VIDEO GALLERY
CANOLA SYMPOSIUM 2016
WSRC IV 2013
ARCHIVES
COMPETITIONS
SEARCH SITE
Cover of Oilseeds Focus Vol 2 No 4 September 2016

 
> REPORTS > RESEARCH REPORTS > 2012 SLASH 2013 > AFRIKAANS > Inleiding
PLEASE CLICK ON THE LINKS BELOW TO VIEW EACH FILE
 
.. INLEIDING .. .. ALGEMENE OORSIG .. .. BELEIDSBESLUITE .. .. PROTEIENBRONNE .. .. PROJEKTE GEFINANSIER .. .. PROJEKTE AFGEHANDEL .. .. STUDIEBEURSE .. .. PRESTASIETOEKENNINGS .. .. SLOT .. .. BYLAE I .. .. BYLAE II .. .. BYLAE III .. .. BYLAE IV ..

NAVORSINGSVERSLAG 2012/2013


 

1.
INLEIDING


 

In die 23 jaar wat die Proteïennavorsingstigting (PNS) bestaan, is daar al baie hoogtepunte bereik en ook laagtepunte ervaar, maar 2012/2013 sal nog baie lank uitstaan in die geheues van Raadslede, Personeel en Kontrakteurs en spesifiek as gevolg van die organisasie verbonde aan die 9de Wêreld Sojaboonnavorsingskongres (World Soya Bean Research Conference IX 2013 – WSRC IX 2013).

Die jaar het sy normale verskeidenheid hoogte- en laagtepunte gehad, uitdagings maar ook tevredenheid met sukses en goeie resultate wat gewys kon word. Hierdie navorsingsverslag word soos gewoonlik gewy aan 'n verskeidenheid aktiwiteite van die PNS asook die vernaamste werk wat met befondsing deur die PNS daar gestel kon word.

Kliek hier om die 74-bladsy Navorsingsverslag (in PDF-formaat) te lees in u internet venster of kliek met u regterkantste muis­knop­pie om die verslag af te laai vanaf die internet  [ ± 2.3MB ]



 
© 2017  Content & Photographs :: PROTEIN RESEARCH FOUNDATION   TIGME.COMPLEASE REPORT ANY ERRORS TO support@tigme.com